By Plimun Web Design

Welkom by Blancogemeente in George se webtuiste

Ons wens en gebed is dat jy geseën en versterk sal word deur die krag van Jesus Christus en ‘n lewe van oorvloed in saamstap, blydskap en vryheid in Christus mag ervaar! Blancogemeente is hier vir jou, en dis nie net ‘n gemeente nie, maar dis ‘n liggaam van gelowiges wat saam staan om die grootheid van God te vier en om Jesus as Christus te eer. Ons bestudeer die Woord, beoefen wat ons leer en in die proses groei ons om meer en meer soos Jesus te word. Mag jy elke dag bewus word van God se seën in jou lewe.


DIE NUUTSTE KLEIPOT HET PAS VERSKYN!

Kliek op die foto om dit af te laai:

3


JESUS LEEF - DIE GRAF IS LEEG - HALLELUJA!

Kliek op die foto om al PAASFEES 2012 foto's te sien:

PAASFEES 2012

Kliek op die foto om al die Goeie Vrydag 2012 foto's te sien:

Goeie Vrydag 2012 klein


Uit die Wes- en Suid-Kaap Moderatuur - Paasboodskap 2012 

moderatuur

2012 jaartema: A K S I E !

Laai 2012 KALENDER af hier:

2012

Lees die nuutste PREKE hier:

4

Blaai gerus deur ons gemeente fotoblaaie hier:

r12 duif klein

Sondag

Erediens 9h30
Kindergroepe 9h30
Tienergroepe 18h00

Konnek

Facebook