gestuurdefamilie

OPENBARING

64 dae fokus 2019

 

 

Ontvang daaglikse solotyd boodskappe via die gemeente se Whatsapp nommer: +27 62 900 8208.

 

 

Die AFSKOP erediens van die 64 dae fokus was uit OPENBARING 1:1-20.

 

Preek 1 het afgesluit met “Ek sal nie bang wees nie” van Joe Niemand. Klik op dié skakel om die video te kyk: https://youtu.be/9p8Lef6IdoM

 

Klik op die foto hier onder om die preek powerpoint in pdf-formaat af te laat.

voorportaal

 

#64daefokus #Openbaring #MeersoosJesus #GestuurdeFamilie

 

voorblad

 

 

OPENBARING 64 dae fokus boekie.

Jou handleiding om Openbaring die kwartaal te lees: Agtergrond oor tekste, SOLOtyd en KLEINGROEPtyd.

RFNV8108

Openbaring 64 dae fokus: raak deel van 'n kleingroep!
Kontak Sonja: 082 922 2778
Kerkkantoor: 044 870 7595

66119552 691980391239456 5115299650034728960 n

 

 

Sondag

Erediens9h00
Kindergroepe9h00
TienergroepeNa Diens

Konnek

Facebook